Landboumeesterplan verraai boere
Saai is bitter teleurgesteld in die slonswerk wat as n “landboumeesterplan” opgedis word, en nog meer in die vieringe van die ondertekening daarvan deur organisasies wat veronderstel is om na boere se belange om te sien. Die plan voldoen nie aan die minimum vereistes van wetenskaplikheid, billikheid, inklusiwiteit of duidelikheid nie en is daarom tot […]