fbpx

Saai verwelkom bevestiging dat PPECB nie landbou-uitvoere sal opskort weens SEB-sertifikate

Saai het regsadvies ingewin nadat daar sedert Oktober 2021 kommer heers by uitvoerders van landbouprodukte aangesien die uitvoerbeheerraad vir bederfbare produkte (PPECB) aangedring het dat breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB)-sertifikate ingedien moet word. Saai het ook aan die PPECB geskryf dat die liggaam nie by magte is om op sodanige sertifikate aan te dring nie. […]