fbpx

Mantashe se standpunt terugslag vir landbouontwikkeling

As transformasie as kaderontplooiing geïnterpreteer moet word soos wat Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, gebied, is Saai as Suid-Afrika se netwerk vir familieboere nie daarvoor te vinde nie. Die landbousektor kreun onder ondoeltreffende dienslewering en die vernietiging van infrastruktuur en werkgeleenthede wat onder die vaandel van “transformasie” deur korrupte, rasbehepte, maar onbevoegde […]