fbpx

Saai en Santam sink boorgate in Oos-Kaap vir droogtehulp

Die landbounetwerk vir familieboere Saai en Santam het vanjaar saamgewerk om meer volhoubare droogtehulp aan die boere in die Oos-Kaap te bied. Sowat 36 boorgate is sedert Mei vanjaar in die Steytlerville-omgewing geboor waarvan 23 suksesvol water opgelewer het. Die volgende stap is om sowat 24 boere in Willowmore toe te rus met boorgate. Ondanks […]