fbpx

Maak 2022 ’n jaar van aksie

Dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai en president van die Wêreld Landbou-organisasie, skryf: Boere regoor die wêreld het die ontwrigting van waardekettings, skakeling met markte en veranderende verbruikersvoorkeure as gevolg van die COVID-19-inperkings ervaar wat hulle gedwing het om hulle ondernemingstrategieë te hersien en ook in baie gevalle om hul ondernemings te herstruktureer nie […]