fbpx

Dr. Theo de Jager vereer met die 2021 Landbou Oscar-toekenning

Dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, is deur die Commercial Farmers Union of Zimbabwe (CFU) met die 2021 Landbou Oscar-toekenning vereer. Dié prestige toekenning word jaarliks toegeken aan ’n persoon wat die horisonne van landbou in Zimbabwe verbreed. Hierdie toekenning is op 17 November tydens CFU se 78ste kongres oorhandig. Die CFU verteenwoordig onder […]