fbpx

Vind alternatiewe bronne vir landboufinansiering

Landboufinansiering bly een van die moeilikste uitdagings vir boere in Suid-Afrika ná die ineenstorting van Landbank. Terwyl die meeste mense 2020 sal onthou as die jaar van rampe soos die COVID-19-pandemie, brande en droogte, sal boere dit onthou as die jaar waarin Landbank ineengestort het, en die boere in ’n finansieringsvakuum gelaat is. Uit noodsaaklikheid […]