fbpx

Grondnasionalisering: Boere is skepties oor Ramaphosa

Saai verwelkom President Ramaphosa se standpunt dat die ANC nie die EFF se strewe na die nasionalisering van grond steun nie, maar glo dat die hewige reaksie van plaaslike sake-georiënteerde groepe en uit die buiteland nie oorbodig was nie. Grondeienaars en veral boere is egter nie deur die president se uitspraak gerusgestel nie. Suid-Afrika het […]