NEE vir onteiening teen nil-vergoeding

Sê nee vir onteiening teen nil-vergoeding Dae Ure Minute Sekondes Voeg jou naam by SAAI se kommentaar voor die sperdatum verstryk Ons is tans in een van die mees verwoestende ekonomiese inploffings in die geskiedenis van ons land. Staatsondernemings is afgegradeer na rommelstatus, toenemende staatskuld, groot aantal bankrotskappe van ondernemings, onttrekking van buitelandse beleggings en […]