fbpx

Saai versoek verlenging van amnestietydperk

Die familieboerorganisasie Saai het op 20 Januarie 2021 in ’n skrywe aan die minister van Polisie versoek dat die sperdatum vir amnestie-aansoeke – teen die agtergrond van die tweede vlaag van die COVID-19-pandemie en die ontwrigtende impak daarvan op die SAPD se funksionering – met ’n verdere drie maande uitgestel word. Die COVID-19-regulasies, vrees vir verspreiding en […]