Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n organisasie wat die regte en belange van familieboere beskerm, het dokumente ingedien om beswaar te maak teen elemente van
Saai is bitter teleurgesteld in die slonswerk wat as n “landboumeesterplan” opgedis word, en nog meer in die vieringe van die ondertekening daarvan deur organisasies
Die familieboernetwerk Saai gaan volgende week die Nampo-oesdag gebruik om by boere self te hoor wat hulle uitdagings en bedreigings is. Boere word gevra wat
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (SAAI) is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en te bevorder.
Boer die Toekoms
SAAI beywer ons vir ’n landbouvriendelike toekoms en glo dat ons netwerk dít in wese en strukture moet reflekteer. Ons maak van pasgemaakte digitale tegnologie gebruik vir werwing, mandaatgewing en saakgerigte optrede. Dit stel SAAI in staat om direk met ons lede te kommunikeer.