fbpx

Jag ter waarde van R100 000

R500.00

Wen ‘n jagervaring ter waarde van R100,000!

Jagdatums: 14 – 19 Julie of 21 – 26 Julie.

Jagpakket sluit in:

  • 2 koedoes
  • 2 gemsbokke
  • 2 blouwildebeeste
  • 2 rooihartebeeste
  • 8 springbokke
  • 4 Karoo lammers

Vir 4 persone vir 5 dae, insluitend verblyf en daaglikse fooie. Koop vandag nog jou kaartjie vir R500 en staan ‘n kans om te wen!

Kompetisie sluit op 7 Junie en die trekking vind plaas op 10 Junie.

Die Fondinsameling is ten bate van Akasia privaatskool.