fbpx

Ondersteun Saai: 

Borg n Bord, Die Boer Hou Die Fort

  • Wil jy borg?
  • Wil jy boer?

Voorvalle van onwettige betreding op ons boere se plase neem toe; kom ons tree saam toe tot die stryd!

Ongelukkig neem die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) hierdie gevalle van betreding nie ernstig op nie.

Betreding lei boonop tot ander misdade – van diefstal en vandalisme, tot brandstigting en geweld. As ons nie betreding aanspreek nie, kan ons nie keer dat hierdie ander misdade gebeur nie.

Borg ʼn betredingsbord vir ʼn boer wat nodig het om ʼn kennisgewing by sy plaas op te sit.

Hierdie veld word vereis.
Hierdie veld word vereis.
Hierdie veld word vereis.

Boere moet die fort hou op hul plase, waar onwettige betreding aan die toeneem is. Doen vandag nog aansoek vir jou betredingsbord wat jou kan help om die fort te hou!

Ons weet dat die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ongelukkig nie gevalle van betreding ernstig opneem nie.

Dit terwyl betreding lei tot ander misdade – van diefstal en vandalisme, tot brandstigting en geweld. Ons moet betreding aanspreek, sodat ons kan keer dat hierdie ander misdade gebeur.

Doen aansoek vir jou betredingsbord om betreders van jou plaas weg te hou!

Hierdie veld word vereis.
Hierdie veld word vereis.
Hierdie veld word vereis.
This field is required.