AfriForum en Saai skenk 10 ton voer vir droogtehulp
AfriForum en Saai het Maandag (21 Oktober) 10 ton voer aan boere in die Kenhardt-omgewing in die Noord-Kaap afgelewer om hulle te help met die voortslepende droogte in die area. Dié organisasies het boonop ’n noodfonds gestig om broodnodige verligting aan die 58 boere en sowat 24 000 vee te bring wat tans deur hierdie droogte […]