fbpx

Saai dien klag oor vernietigde vuurwapens by Parlementêre Portefeuljekomitee in

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag ʼn klag by die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Polisie ingedien nadat onvolledige en kommerwekkende inligting rondom vernietigde vuurwapens aan Saai voorsien is. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is op 11 Maart deur die Hooggeregshof verplig om volledige inligting oor die vernietiging van meer as 50 000 vuurwapens bekend te maak, maar […]