fbpx

Wanneer plase brand

Theo de Jager Rampe kan familieboerderye wat geslagte lank al gevestig is, in ’n oogwink vernietig. Haelstorms, droogte, vloede, intense koue en brande kan verwoestende gevolge vir vrugte-, graan- of groente-oeste, of vir vee hê, en veroorsaak dat so ’n boerdery knak en ’n gesin hulle woning, grond en lewensbestaan verloor. Die afgelope winter is […]