fbpx

Nuwe organisasie vir landboustudente op Stellenbosch

Stellenbosch Landbou, ’n onafhanklike studenteorganisasie, is vandag by La Boucher op die Slaley Wynlandgoed bekendgestel. Studente van die Universiteit van Stellenbosch, Elsenburg-landboukollege en omliggende tersiêre instellings wat belangstel in landbou, die platteland en familiegebaseerde ondernemings kan aansluit by Stellenbosch Landbou. Die organisasie sal inskakel by die familieboerenetwerk Saai se studentevleuel, waar verskeie ander studentestrukture soos […]