fbpx

Betreding op plase: die uitdagings en oplossings

Theo de Jager Die uitermatig hoë misdaadstatistieke op plase, of dit nou plaasaanvalle, -moorde, diefstal, brandstigting, stropery of onwettige jag is, is alles in een basiese misdaad gewortel: onwettige betreding op private eiendom. Boere van oor die hele Suid-Afrika is raadop met betredings en kla dat nóg die polisie, nóg die vervolgingsgesag die misdaad ernstig […]