fbpx

Saai veroordeel die voortgesette veediefstal en -slagting probleem, eis dringende aksie

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het van SA Red Meat (SARMC) verneem dat daar onlangs nog ’n wrede veeslagting in die Vrystaatse Goudveld-area plaasgevind het. In die vroeë oggendure van 11 September 2024 is ’n boer van Ventersburg/Virginia omgewing se beeste genadeloos doodgemaak en afgeslag. ’n Ontstellende video van die grusame voorval is versprei en […]