fbpx

Stop die brande!

Veldbrande verwoes jaarliks derduisende hektare van ons plase. Verlede jaar was meer as 1 miljoen hektaar – in die Noordwes provinsie alleenlik – verwoes. Die verwoestende impak wat dit op ons boere het, strek van skade op waterinfrastruktuur en landboustrukture, tot ʼn dramatiese voer-nood vir diere. Dìt terwyl brandstigters dikwels skotvry daarvan afkom en op […]

AfriForum en Saai versoek Interpol om pogings teen eskalerende oorgrens veediefstal tussen Suid-Afrika en Lesotho te verskerp

AfriForum en Saai eis onmiddellike ingryping van Interpol om die kommerwekkende toename in oorgrens veediefstal en gepaardgaande geweld tussen Suid-Afrika en Lesotho te takel. In ’n brief wat op 29 Augustus aan Jürgen Stock, Interpol se sekretaris-generaal, gestuur is, beklemtoon die organisasies die dringende behoefte aan verbeterde internasionale samewerking om hierdie transnasionale misdade, wat plaaslike […]