fbpx

Regering van nasionale eenheid moet gaping help oorbrug wanneer rampe plase tref

Die landbousektor in Suid-Afrika is reeds geruime tyd lamgelê deur onvoldoende en onsamehangende beleide rakende ramphulp vir boere. Tot so ’n mate dat boere wie se plase die slagoffer van brande is soos dié wat onlangs duisende hektaar weiveld in Noordwes, Oos-Vrystaat, Gauteng en groot dele van die Oos-Kaap verwoes het, meer dikwels as nie, […]