fbpx

SAPD het geen beleid of riglyne om onwettige betreding te bekamp nie

SAPD het geen beleide of riglyne om onwettige betredings te bekamp ’n Beampte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het telefonies aan die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) se regspan gekommunikeer dat die SAPD geen beleide of riglyne het wat verband hou met die bekamping van onwettige betredings nie. Die SAPD besit ook nie enige assesserings of […]