fbpx

Korrupsie in grondhervorming se dae (hopelik) getel, Saai verwelkom nuwe minister se ferm hand

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag Mzwanele Nyhontso, nuutaangestelde minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, se ferm optrede teen beweerde korrupte amptenare in die Kommissie vir die Herstel van Grondregte (KHG) verwelkom. Dit volg in reaksie op Nyhontso se goedkeuring vir die onmiddellike skorsing van ’n aantal KHG-amptenare wat by beweerde finansiële ongerymdhede betrek […]