fbpx

Lamb Champs 2024: SA se lekkerste lamsvleis kom van die Vrystaat

Jason Davel van die Vrystaat, wat met Île-de-France-skape boer, is as vanjaar se wenner van Saai se Lamb Champs-kompetisie gekroon. Hy wen R80 000 kontant en verskeie ander pryse, sowel as ’n brons trofee deur die beeldhouer Nic van Rensburg ter waarde van R85 000. Dié gewilde kompetisie is op Saterdag 20 Julie by die […]