fbpx

Nuwe geleenthede wink vir landbou, sê Saai oor nuwe kabinet

Saai verwelkom die aanstelling van John Steenhuisen as minister van Landbou en voer aan dat ’n gees van opwinding en verwagting reeds in die landboubedryf merkbaar is in reaksie op dié aanstelling. Dié familieboernetwerk is hoopvol dat die nuwe administrasie ook opwindende nuwe geleenthede vir boere sal inhou. Die winsgewendheid en volhoubaarheid van boerdery, en […]