fbpx

Saai hoopvol dat koalisiegesprekke familieboere in ag sal neem

Die verkiesingsuitslag en koalisiegesprekke wat tans aan die gang is laat Suid-Afrikaners met onsekerheid, maar ook met hoop oor wat die uitkoms van hierdie gesprekke gaan wees. Saai as dié netwerk vir familieboere in Suid-Afrika hoop dat politieke partye die behoeftes van familieboere ook ter harte sal neem tydens hul koalisiegesprekke. “Ons verteenwoordig ’n verskeidenheid […]