Gesamentlike landbou-inkubasieprojek skop af
AfriForum, die familieboernetwerk Saai en die kantoor van Kgosi Gaboilelwe Moroka, het ’n gesamentlike inheemseveldbok-inkubasieprojek in die Barolong Boo Seleka koninkryk by Thaba’Nchu, oos van Bloemfontein in die Vrystaat afgeskop met ’n aanvangskudde van 21 Nguni-inheemseveldbokke en bokboerdery-opleiding deur Gerhard Lourens, van LGL Inheemseveldbokstoet aan plaaslike kleinboere en Kgosi Moroka en haar span. Die doel […]