fbpx

Strategiese vennootskap aangekondig om baanbrekerswerk te doen met gevorderde kernenergie-oplossings vir landbou in Suid-Afrika en ander lande

Die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) en C5 Capital, ’n baanbrekersbeleggingsfirma gebaseer in Washington DC wat spesialiseer in gevorderde kernenergie-oplossings het vandag ’n grensverskuiwende strategiese vennootskap aangekondig. Hierdie bondgenootskap het ten doel om die leiding te neem met die ontwikkeling van innoverende kernoplossings om landbou te versterk en voedselsekerheid oor die hele Suid-Afrika en die breër kontinent […]