fbpx

Organisasies snoer kragte saam om plaasveiligheid landwyd te verskerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en verskeie ander rolspelers in die landbousektor het vandag op AfriForum en Saai se Landelike Veiligheidskonferensie wat in Centurion gehou is, ooreengekom om plaasaanvalle en landelike misdaad deur middel van ’n samewerkende strategie hok te slaan. AfriForum, Saai, TLU SA, AgriSA, Vrystaat Landbou (VL), Agri-Noordwes, Mpumalanga Landbou, die Nasionale […]