fbpx

Saai bring ’n PAIA-aansoek teen Departement van Water en Sanitasie oor waterregte

Saai het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) gebring wat toegang tot inligting versoek om sodoende deursigtigheid oor die data waarvolgens die departement vasgestel het dat 98% van alle waterregte aan wit mense behoort, af te dwing.. Dié statistiek word deur DWS gebruik om […]