fbpx

Saai sê nee vir nuwe apartheidswette

In die aanloop tot die 2024-verkiesing het die ANC wetgewing en regulasies goedgekeur en voorgestel wat feitlik onmoontlik is om na te kom in die parktyk en heeltemal moreel onregverdigbaar is. Saai het in ’n vergadering met 25 organisasies beklemtoon hoe verwoestend die impak van beide die Wysigingswet op Diensbillikheid en die drakoniese rasgebaseerde kriteria […]