fbpx

Gesamentlike inheemseveldbokprojek: Infrastruktuur en veiligheidsbeplanning begin

iNkosi Zwelothando Mabandla, die familieboernetwerk die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) en AfriForum het vandeesweek die volgende fase van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek om ’n inheemseveldbokstoet te vestig in die AmaBhele kaJamangile-koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap begin met die vestiging van sleutelinfrastruktuur en ’n gemeenskapsveiligheidsverbintenis. Waterinfrastruktuur en ’n bokkraal is opgerig en voorlopige gesprekke is gevoer oor […]