fbpx

Vestiging van intelligente landboubuurt kry hupstoot deur boomplantaksie by skool

AfriForum en Saai het hande gevat met iNkosi Zwelothando Mabandla van die AmaBhele kaJamangile Tradisionele Gemeenskap naby Maclear in die Oos-Kaap om die visie te verwesenlik van die vestiging van ’n selfstandige gemeenskap deur die vestiging van ’n intelligente landboubuurt deur bome by die Mqokolweni Junior Sekondêre Skool te plant. Tien vrugtebome, insluitend perske-, pruim-, […]