fbpx

Saai tree suksesvol op teen Departement van Mineraalbronne en Energie se verbod

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het suksesvol druk uitgeoefen op die Departement van Mineraalbronne en Energie om sy verbod op die kleinhandelverkope en verspreiding van petrol en diesel in houers terug te trek. Ná die nasionale onluste en plundering in Julie 2021 het die Departement regulasies uitgevaardig wat die verspreiding van petrol en diesel in […]