fbpx

Saai verwelkom die skrap van koeponne vir bestaansboere

Saai verwelkom die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se besluit om weg te doen met die Presidensiële Werkskeppingstimulus (PWS)-hulppakkette wat in die vorm van koeponne geïmplementeer is. Saai het deurlopend op grond van klagtes van bestaansboere regoor die land gewaarsku dat die stelsel deur polities gekonnekteerde kaders gekaap is, dat dit met korrupsie […]