fbpx

Dringende hulp benodig ná Hertzogville-brande

Die harte van Saai en sy lede van oor die hele Suid-Afrika heen gaan uit na die boere in die Hertzogville-omgewing wat vee, weiding, lyndrade en ander infrastruktuur, inkomste of bates in die vernietigende brande in die omgewing tussen Christina, Hoopstad, Dealsville en Bultfontein verloor het. Hoewel die verliese moet nog bepaal moet word, neem […]