Saai tree toe tot Tabak geveg namens Familieboere
Die vreemde geval van verbode tabakhandel in Suid-Afrika as deel van die nasionale strategie om COVID-19 te bestry, het honderde tabakboere en baie meer plaaswerkers in wanhoop gelaat. Dit het bemarkingsgeleenthede, inkomstestrome en werkgeleenthede in die primêre produksiesektor vernietig. Saai as ‘n organisasie wat die belange van familieboere verteenwoordig, sal die Wes-Kaapse hooggeregshof op 30 […]