Saai tree toe as belanghebbende teen NKW-steenkoolmyn
Na aanleiding van Manzolwandle Investments se aansoek om steenkool in ’n omgewing van ongeveer 18 000 hektaar naby Komatipoort en die Nasionale Krugerwildtuin te myn, het die landboubelangenetwerk Saai – verteenwoordiger van familieboerderye – as belanghebbende toegetree om dié ontwikkeling teen te staan.