fbpx

Recce fondsinsameling

R100.00

Koop ‘n lootjie en staan ‘n kans om hierdie spesiale  4.5 liter buffelsfontein brandewyn te wen. Daar is sleg een in sy soort!

Die Suid Afrikaanse Spesiale Magte Assosiasie is ‘n veterane organisasie waaraan veterane behoort wat gedien het in die Suid Afrikaanse Spesiale Magte, beter bekend as Recce.

Die organisasie se struktuur bestaan uit Forte in al die provinsies van Suid-Afrika en een Fort in die buiteland.  Die hoof bestaansrede vir die organisasie is om na die welsyn om te sien van Recce veterane in nood. Gedurende 2022 het ons 23 x lede gesteun met ‘n waarde van R400 000.00. 

Fondsinsamelings word gedoen om die steun aan die lede te verskaf.  

Spesiale Magte vier die jaar sy 50ste bestaansjaar in Oktober 2022.  Met dit in gedagte is daar ook 50 x bottels Genommerde Buffelsfontein Brandewyn van 750ml wat te koop is om die goue jubilee te vier.

 

Wag aaseblief vir die uitslag