#MyVuurwapenBlyMyne

R100.00

Buffelsfontein en Saai laai vandag (9 Junie) ‘n 18 liter bottel Buffelsfontein Pinotage op ‘Saai se lootjie platvorm. Alle gelde ingesamel is ten bate van Saai se geveg teen die regering se waansinnige voorgestelde wysigings tot die vuurwapenbeheerwet. Die wenner sal op 9 Julie 2021 aangekondig word.

Sodra jy die hoeveelheid kaartjies gekies het wat jy wil koop en “Neem deel” geklik het, sal jou bestelling in die winkelmandjie beskikbaar wees wat regs-bo op jou skerm verskyn. Jy kan op die mandjie klik om jou bestelling te voltooi.

Wag aaseblief vir die uitslag

KONTAK ONS

PLATFORMS

Teken In

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.