#MyVuurwapenBlyMyne

R100.00

Buffelsfontein en Saai laai vandag (9 Junie) ‘n 18 liter bottel Buffelsfontein Pinotage op ‘Saai se lootjie platvorm. Alle gelde ingesamel is ten bate van Saai se geveg teen die regering se waansinnige voorgestelde wysigings tot die vuurwapenbeheerwet. Die wenner sal op 9 Julie 2021 aangekondig word.

Sodra jy die hoeveelheid kaartjies gekies het wat jy wil koop en “Neem deel” geklik het, sal jou bestelling in die winkelmandjie beskikbaar wees wat regs-bo op jou skerm verskyn. Jy kan op die mandjie klik om jou bestelling te voltooi.

Time Left to End:


Days

Hours

Minutes

Seconds

This Lucky Draw will have 1 winners

Choose an option

  • 100 Kaartjies / Ticket(s) = R100.00
  • 250 Kaartjies / Ticket(s) = R200.00
  • 1000 Kaartjies / Ticket(s) = R500.00
  • 2000 Kaartjies / Ticket(s) = R1,000.00

CONTACT US

PLATFORMS

Sign Up

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.