fbpx

Saai dagvaar SAPD vir skade wat Limpopo-boer weens betreding gely het

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag ’n dagvaardiging teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgereik om daarop aan te dring dat die boer, Solly Letsoala, vergoed word vir die skade wat onwettige betreders op sy plaas veroorsaak het. Dit volg nadat Letsoala se klag (van die gevolglike diefstal en skade tot sy eiendom) wat hy […]