fbpx

Saai skenk veeartsenykundige toerusting aan Ruvasa

Saai het die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) se kongres op 9 Mei by Misty Hills Country Hotel in Muldersdrift bygewoon om die skenking van veeartsenykundige toerusting aan hulpbron-arm gemeenskappe aan te kondig. Ruvasa is ’n spesiale belangegroep van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging (Sava). Hulle hoofdoelwit is om ’n leierskaps- en leidingsrol te aanvaar vir […]