fbpx

Gesamentlike landbouprojek stroop tweede graanoes

Die stroop van die tweede graanoes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Saai, Agri All Africa, plaaslike kommersiële boere en die Boiphitlhelelo Koöperatief by Noga’s Post in die Barolong Boo Seleka Koninkryk aangepak is, is die week afgehandel. 8,5 ton koring is geoes en gelewer by OVK Tweespruit. Koring is tydens die 2022 winterseisoen […]