fbpx

Gesamentlike inheemseveldbokprojek skop af

iNkosi Zwelothando Mabandla, AfriForum en die familieboernetwerk die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het gister die gesamentlike inheemseveldbok-landbouontwikkelingsprojek in die AmaBhele kaJamangile-koninkryk naby Maclear in die Oos-Kaap amptelik afgeskop met die lewering van die eerste 21 Nguni-inheemseveldbokke op iNkosi Zwelothando se plaas, Mncetyane. Gerhard Lourens, van LGL Inheemseveldbokskilderstoet, het ook praktiese opleiding aangebied vir lede van […]