fbpx

Staat faal opkomende boere: Inligting rakende stryd vir grondsekerheid bekendgemaak

Die tragiese stories van mislukte grondhervormingprojekte en die lot van duisende begunstigdes wat finansieel swaarkry en sukkel om die mas op te kom, kan byna eksklusief voor die deur van korrupte en onbekwame staatsamptenare gelê word. Dít is duidelik uit die inligting wat suksesvolle opkomende boere van regoor die land vandag tydens ’n mediakonferensie in […]