fbpx

Wiesenhof dra by tot Saai-familieboerfonds

Die rugbylegende en oud-Springbokslot Kobus Wiese het R247 014 aan die familieboernetwerk Saai geskenk as ’n bydrae om familieboere op hul plase te hou. Van elke koppie koffie, cappuccino en ontbyt wat die Wiesenhof-koffiewinkels en Dulcé-restaurante verkoop, gaan ’n paar rand na die familieboerfonds waarmee Saai ’n beter veiligheidsomgewing vir boere skep en ramphulp verleen aan […]