fbpx

’n Nuwe seisoen van Lamb Champs skop af

Die familieboernetwerk Saai en Buffelsfontein Brandewyn het op 13 September Lamb Champs seisoen 2 by Buffelsfontein Beesboerdery in Pretoria geloods. Lamb Champs is die amptelike soeke na die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika. Die geleentheid is bygewoon deur voornemende borge, familieboere, vriende van familieboere en 2022 se topdrie. Die wenner was Nathan Naudé van Nitique Boerdery, Kriegerspoort […]