fbpx

Regverdige regsproses oor grond na hofoorwinning vir hoof-tradisionele leier moontlik

’n Regverdige regsproses is nou moontlik vir Inkosi (hoof-tradisionele leier) Goodman Matomane nadat die Hooggeregshof in Durban vroeër die week beveel het dat ’n aansoek van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling van die rol verwyder moet word en dat die departement die koste van die verwydering moet dra. AfriForum het Inkosi Matomane […]