fbpx

Pampoenboere alumni steun klagtes teen verval

Op 21 Julie 2022 het Saai, ’n netwerk vir familieboere, klagtes ingedien by die Potchefstroom polisiestasie teen die Noordwes Departement van Landbou, die Departement van Openbare Werke en die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronowerheid. Die klagtes ingevolge artikel 51(1)(a) en artikel 27(18) van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne volg ná die skokkende onthullings oor die toestand van die […]